Verlede maand het Koos Kombuis opslae gemaak met ’n openhartige artikel in Rapport oor die ‘drie bekerings’ in sy lewe. Koos se verhaal laat ’n mens vrae vra oor die Suid-Afrikaanse kerk-kultuur...
Die treffendste is seker sy persoonlike verhaal met geloof. Dalk kan jy jou met sy verhaal vereenselwig en gee dit jou ‘n spreekbuis vir jou gevoelens? Dalk dink jy dit is snert? Lees gerus die artikel by http://www.news24.com/Rapport/InDiepte/ ... 05,00.html en neem deel in hierdie maand se gesprekspunt.
